Só moet jy bid: Praktiese gids met 50 tips vir ’n kragtige...

  • Main
  • Só moet jy bid: Praktiese gids met 50...

Só moet jy bid: Praktiese gids met 50 tips vir ’n kragtige gebedslewe

Bennie Mostert
你有多喜歡這本書?
文件的質量如何?
下載本書進行質量評估
下載文件的質量如何?
Dit is een van die vrae wat baie mense hulle daagliks afvra.
Só moet jy bid is jou alles-in-een, maklik-om-te-lees,
stap-vir-stap-gebedsgids om AL jou vrae oor gebed te beantwoord.
Met 50 aktuele en praktiese temas word jy stap vir stap gelei om geestelik sterker as ooit te word ... of selfs vir die eerste keer uit te vind wat gebed regtig behels.
Bennie Mostert – sekerlik dié gebedskenner in Suid-Afrika – beantwoord al jou grootste vrae met vinnige, maklike en reguit antwoorde.
 Hoe werk gebed?
 Waar begin ek?
 Wérk dit ooit?
 Hoekom werk dit soms nie?
 Weet God nie reeds wat ons wil hê nie?
 Waarvoor mag ek bid?
Of jy niks of baie omtrent gebed weet, hierdie boek gaan jou help om ’n nuwe gebedslewe te begin wat jou lewe kan verander!
“Gebed is God se uitnodiging aan jou om met Hom te praat, te vra wat jy wil hê en dit te kry.”
Bennie Mostert
Bennie Mostert is besturende direkteur van Jerigo Mure Internasionale gebedsnetwerk. Oor die afgelope 30 jaar is hy besig om gebed te mobiliseer, seminare oor gebed te doen, asook om boeke oor gebed te skryf en materiaal te ontwikkel wat gebruik kan word om mense te help om te bid. Hy is tentmakerleraar verbonde aan die NG Gemeente Moreletapark. Hy is getroud met Anita en woon in Pretoria.
年:
2019
出版商:
Carpe Diem Media
語言:
afrikaans
ISBN:
B07WFQ46LK
文件:
EPUB, 388 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2019
線上閱讀
轉換進行中
轉換為 失敗

最常見的術語